Ek is baie tevrede met die naelvyl. Dit is die eerste keer wat ek dit koop en dit sal al naelvyl wees wat ek in die toekoms sal koop omdat dit steriliseerbaar is in die hoë temperatuur steriliseerder. Dit is n dun naelvyl wat maklik langs die "side walls" van die nael beweeg.
Choosing a selection results in a full page refresh.